MOSSEL EN SAMPIOENTERT

Met vergunning www.funkymunky.co.za
Getoets deur Johan du Preez

Bestanddele
30ml botter
1 ui, gekap
170 g sampioene, gekap
85 g gerookte mossels, grof gekap
250ml gerasperde cheddarkaas
knypie rooipeper
2 groot eiers
125 ml melk
5 ml mosterdpoeier
30 ml koekmeelblom
geuropwekker (Aromat)
varsgemaalde swartpeper

Beshonderhede
Smelt botter in ‘n pot. Soteer ui daarin tot sag. Meng ui, sampioene, mossels, kaas en rooipeper liggies saam en plaas in ‘n gesmeerde tertbak. Klits eiers, melk, mosterdpoeier, meel, geuropwekker en peper saam tot goed gemeng. Giet melkmengsel oor vismengsel in tertbak. Bak in ‘n voorverhitte oond teen 180C vir 30 minute of tot gestol en goudbruin.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 348 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *