Met vergunning www.eposvriende.co.za
Bestanddele:
2 E Kakao,
250 G Margarien,
500 G Versiersuiker,
1 T Vanilla Geursel,
1 Pakkie Marie Beskuitjies,
1 Eier.
Metode:
Krummel Beskuitjies En Hou Eenkant. Klits Eier En Geursel Saam. Smelt Margarien Oor Lae Hitte. Voeg Kakao, Versiersuiker, Geklitste Eier By. Verwyder Kastrol Van Hitte En Voeg Gekrummelde Beskuitjies By. Gooi In Gesmeerde Bak, Laat Koud Word Sny In Blokkies En Geniet.
Advertisements