Sjokolade Kaaskoek

Met vergunning www.eposvriende.co.za

Kors:
350 G Choc Vitola-Koekies
200 G Gesmelte Botter

Vulsel:
4 Eiers
450 G Roomkaas
50 G Strooisuiker
225 G Donker Sjokolade
4 Eetlepels Van Der Hum-Likeur
30 Ml Room, Effens Geklop

Metode
Maak Die Kors Deur Die Beskuitjies Fyn Te Maak En Die Gesmelte Botter By Te Meng. Voer Die Bodem Van ‘N 25-Cm-Losboom-Koekpan Daarmee Uit. Klop Die Eiers, Roomkaas (Wat Sowat 20 Minute VroeÎr Uit Die Yskas Gehaal Is) En Suiker In Mengbak. Smelt Die Sjokolade In ‘N Dubbelkoker, Maar Moenie Dit Te Warm Laat Word Nie. Klop Die Sjokolade By Die Kaasmengsel, Voeg Die Likeur By En Vou Die Room In. Gooi Die Mengsel In ‘N Koekpan. Bak 1½- 2 Uur In ‘N Voorverhitte Oond By 150c. Laat Dit In Die Oond Afkoel.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 511 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *