Slaaisous resep 1

Bestanddele
1 eetlepel botter
2 eetlepels suiker
1 teelepel mosterd
1 koppie melk
1 eetlepel meelblom
1 eier
¼ teelepel sout
½ koppie asyn

Metode
Smelt botter in kastrol en voeg meelblom by. Laat kook vir paar minute – hou aan met roer. Voeg geklitste eier, suiker, mosterd, sout en melk by en roer totdat dit mooi dik is – moenie dat dit kook nie Wanneer heeltemal koud is, voeg die asyn by en roer goed.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 259 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *