Spr. 4:27

Dinsdag 7Okt. 2014 Tema: Wanneer ek moet kies 2
****My eie woorde
**** Wanneer mens moet kies is daar twee opsies . die Bybel sê
Hou jou voet weg van die kwaad. Dit beteken jy moenie na
sekere plekke gaan nie…jy loop immers met jou voete. Toe
Jesus as mens op die aarde was loop Hy eendag en sien ‘’n
tollenaar sit. Tollenaars was as die grootste uitbuiters en
sondaars beskou in daardie dae en was deur die mense verag.
Jesus kyk in Sy hart  en sê vir hom:  “Volg My” So dikwels
probeer ons self alles doen en spartel rond in ons gemors wat
ons aanvang. Ons voel te vuil soos daardie tollenaar langs die
pad. Tog kom Jesus vandag by jou verby en Hy sê vir jou : “
Kies My en volg My “
Spr. 4:27  wyk nie regs of links af nie, hou jou voet ver van
boosheid.
Luk 5:27  En ná hierdie dinge het Hy uitgegaan en ‘n tollenaar
met die naam van Levi by die tolhuis sien sit en vir hom gesê:
Volg My.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 7 Oktober 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ’n onvergeetlike heerlike dag vol
Corrie Rossouw 07 Okt.
David Volschenk 7 Okt.
Jan Loots 7 Okt.
Rico Murphy 7 Okt
Martie Killian 7 Okt.
Kobus  7 Okt.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 114 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *