1 Pet 4V1

Ek sal ongelukkig nie volgende week dagstukkies
kan stuur nie weens ‘n kursus wat ek moet bywoon.
Baie dankie vir diegene wat hierdie bediening ondersteun.
Die pos werk weer en ek hoop om dan in Desember weer
nuwe Bybelstudie  CD’s te maak. Ek sal dit steeds gratis versprei.   
Maandag 24 Nov. 2014 Tema: Wanneer ons moet ly 1
****My eie woorde
**** Om deur lyding te gaan is nie maklik vir enige een nie, maak
nie saak wat dit is nie, siekte soos kanker , krisisse wat net meer
en meer word. Die tyd van die jaar pak die eensaamheid vele, of
dalk is dit jou kinders. Jy weet wat daardie las is waardeur jy nou
gaan Die vraag wat ek en jy vandag eerlik net voor die Here vir
onsself moet beantwoord is dit: is my swaarkry die gevolg van my
verkeerde keuses is of is dit ons Here wat my aandag wil hê.
Onthou sonder swaarkry het jy nie ‘’n getuienis nie en onthou die
lig sal weer deurbreek en dan gaan jy jubel. Niks hou vir altyd aan
nie
1 Pet 4V1  Omdat Christus dan vir ons na die vlees gely het,
moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, dat wie na die
vlees gely het, opgehou het met die sonde, 2. om die orige tyd
in die vlees nie meer volgens die begeerlikhede van die mense te
leef nie, maar volgens die wil van God.
Spr 3:12
want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos ‘n vader die
seun  in wie hy behae het.
Ps 126:5 Die wat met trane saai, sal met gejubel maai.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 24 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Cliff Hall 24 Nov
Willie Grobler  24 Nov.
Hermien Benjamin 24 Nov.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 50 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *