2 Tim H2 V1

Dinsdag 11 Nov. 2014 Tema: Bekwaamheid in Sy diens  2
****My eie woorde
**** Hoe word ‘n persoon regtig bekwaam in dit wat hy/sy
Geleer het om te doen….deur praktiese ervaring. Daar is mos ‘n
spreekwoord wat sê: “ Practice makes perfect” Dit is net so met
ons geloof, deur aanhoudend te oefen, leer ons om God meer en
meer te vertrou. Daarom moet jy daagliks toetse kry om op God te
vertrou. Onthou as dit voel of jou skip wil sink, kyk vir ‘n oomblik
terug in jou lewe en dink daaraan hoe die HERE nog altyd gesorg
en voorsien het. Hy doen dit steeds elke dag. Hou in geloof aan
Hom vas want Hy is die een wat ons bekwaam maak en ons
geloof versterk.
2 Tim  H2 V1 Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat
ons in Christus Jesus het. V2 Wat jy my voor baie getuies hoor
verkondig het, moet jy toevertrou aan betroubare manne wat
bekwaam sal wees om dit ook aan ander te leer. V3 Dra jou deel
van die ontberings soos ‘n goeie soldaat van Christus Jesus.
Matt 7  V9 “Watter mens onder julle sal vir sy seun ‘n klip gee as
hy brood vra,  V10 of ‘n slang as hy ‘n vis vra?  V11 As julle wat
sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel
te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan
dié wat dit van Hom vra?
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Chrystal Matthysen 11 Nov.
Mandy Mouton 11 Nov.
Barbie Liebenberg  11 Nov
Cynthia Modise 11 Nov
Leoné Keet 11 Nov
Retha Maree 11 Nov
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
(Visited 50 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui