Dan 5V12 ~ Bekwaamheid in Sy diens

Maandag 10 Nov. 2014 Tema: Bekwaamheid in Sy diens 1
****My eie woorde
**** Dis vir my so wonderlik, wanneer mens deur die lewe
beweeg, dat jy op soveel gebiede mense raakloop wat
besonder bekwaam is in ‘n sekere rigting. Dis dan ook
hierdie persone wat jou lank bybly omdat hulle net  anders is,
hulle het ‘n toewyding en ‘n ywer in dit wat  hulle doen. Ek hoor
dikwels stemme opgaan…”.ons  volg die stroom”. Tog het Daniël
selfs waar hy in  ballingskap was steeds uitgeblink vir Sy Here.
Wat van my en jou? Vir wie of wat doen ek en jy wat ons doen?
Erkenning, geld, jouself ? Ernstige vrae nê.
Dan 5V12 Hierdie man Daniël vir wie die koning die naam
Beltsasar gegee het, het buitengewone bekwaamheid en kennis
en insig om drome uit te lê, probleme op te los en moeilike dinge te ontrafel.
1 Petrus 2 V11 Geliefdes, in die wêreld is julle vreemdelinge en
bywoners. Daarom dring ek by julle daarop aan om nie aan sinlike
begeertes toe te gee nie.  Dit verwoes net ‘n mens se lewe.  V12
Gedra julle altyd goed onder die heidene sodat, al praat hulle
kwaad van julle asof julle misdadigers is, hulle julle voorbeeldige
lewe kan sien en God kan verheerlik op die dag van afrekening.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 10 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Sonja Dörnbrack 10 Nov.
Colie Pretorius  10 Nov.
Gideon v d Berg 10 Nov.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

 


 

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

 


 

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 


 

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 67 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *