Frik se Boere Risotto

Bestanddele is alles na smaak
Uie
Knoffel
Green Pepper
Sampioene
Tamaties
Tamatie Puree
Olie
Geur Blokkies en of Vis Stock
Rys
Vis
Kaas van jou keuse

Metode
Braai uie en knoffel in olie tot mooi ligbruin. Gooi nou gesnyde greenpepper en sampioene by. Braai so rukkie. Gooi gesnyde tamatie en tamatie puree by. Kook so paar minute. Gooi nou rys in pot en braai so minuut of twee. Goo water oor rys en kook. Gooi ook gerblokkie(s) in en kook tot amper gaar en sag. Sit vis bo-op rys en stoom tot gaar. roer goed deur net voor opdoening. Strooi kaas oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 231 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *