Genesis 7:1

Donderdag 20 Nov. 2014 Tema: Hy is Regverdig  4
****My eie woorde
**** Vandag se gedeeltes sê dat ons die Here nie kan bedrieg nie,
want Hy weet alles Hy kyk in ons harte in, Hy sien dat Noag  ʼn
opregte man is , maar Hy sê ook dat Hy nie die skuldige regverdig
sal verklaar nie. Daarmee saam gee Hy die oplossing. Ons kan
nie net aanhou ons sonde bely nie, ons moet omdraai
daarvandaan en dit los. Dan gee Hy ons die krag om dit wel te
kan doen.As jy dalk ervaar jy kan nie … lees die laaste teksvers vandag en weet in
Christus kan jy  Smile 
Genesis 7:1
Daarna het die HERE aan Noag gesê: Gaan in die ark, jy en jou
hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my.
Eksodus 23:7
Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en die
wat reg het, ombring nie, want Ek sal die skuldige nie regverdig
verklaar nie.
1 Johannes 3:20
 want as ons hart ons veroordeel, God is meer as ons hart, en Hy
weet alles.
Filippense 4:13  Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag
gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 20 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Corrie Venter 20 Nov.
Mev. Harmse 20 Nov.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 72 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *