Groen Harde Fudge

Met vergunning www.eposvriende.co.za

Maklike Vinnige Goedkoop Groen Harde Fudge  (Baie Lekker Om Voor Die Tv Te Sit En Suig…)

Bestanddele
1 K Melk
1 K Wit Suiker
2 Ml Groen Kleursel
2 Ml Mint Geursel

Metode
Kook Melk En Suiker Stadig Saam Tot Net Voor Hardebal-Stadium, Moenie Laat Aanbrand Nie, Roer Aanhoudend. Gooi Geur- En Kleursel In En Roer Vinnig Met N Houtlepel. Gooi Dadelik In Gesmeerde Plat Bak En Sny In Blokkies  – Dit Word Baie Vinnig Hard.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 284 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *