Heb 12:11

Ek herinner net weer daar sal nie dagsatukkies
volgende week wees nie maar wel weer so die HERE wil
8 Desember 2014
Vrydag 28 Nov. 2014 Tema: Wanneer ons moet ly 5
****My eie woorde
**** Onthou net altyd dit, daar waar jy swaarkry …dis daar waar
jou sonde lê en daarom elke keer dieselfde toets en swaar want jy
word gesnoei omdat jou vrugte te klein is of dalk te min  of dalk
net blare.
Heb 12:11
Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie ‘n saak van
blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter ‘n
vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen
is.
Joh.15:2  Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en
elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.
Open 3:19
Almal wat Ek liefhet, bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en
bekeer jou.
Rom 8:37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars
deur Hom wat ons liefgehad het.  38  Want ek is versekerd dat
geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of
teenwoordige of toekomende dinge 39  of hoogte of diepte of
enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat
daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 28 November. 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Elma Janse van Vuuren 28 Nov.
Hendrikus Marais 28 Nov
Pastoor Johan du Rand 28 Nov
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 97 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *