Heb 12:5

Woensdag 26 Nov. 2014 Tema: Wanneer ons moet ly 3
****My eie woorde
**** Wanneer jou kinders klein is en jy tugtig hulle leer jy hulle om
jou te gehoorsaam want jy as ouer sien vêrder as hulle en jy het al
die pad geloop en wil hulle beskerm. Dit is met ons presies
dieselfde . Kyk wat sê vandag se teks dat selfs Jesus deur Sy
lyding gehoorsaamheid geleer het. Onthou net vandag die HERE
en Sy engele is met jou vandag en daar is vir Hom niks te groot
om te doen nie. Hy kan harte sagmaak, Hy kan genesing bring ,
Hy kan wysheid gee wanneer jy nie meer weet waarheen nie, ja
Hy maak selfs ons trane droog wanneer ons op gehuil is. Onthou
Hy is Jesus Christus ons Skepper God, HY spreek net en dit
gebeur.
Heb 12:5
En julle het die vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns
spreek: My seun, ag die tugtiging van die Here nie gering nie en
beswyk nie as jy deur Hom bestraf word nie;
Heb 5:8
Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy
gely het;
Jes. 59:1
Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te help nie, en Sy
oor is nie te swaar om te hoor nie;
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 26 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Marcelle Myburgh 26 Nov
Yvette Swanepoel 26 Nov.
Penelope Cilliers 26 Nov.
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 63 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *