Met vergunning www.funkymunky.com
Bestanddele
‘n Gaar Hoender
Braai uie en sampioene
1 Pakkie Sampioenroomsop
1 blik Ingedampte melk
500 gram noedels gekook
1 kop melk
Metode:
Roer Ingedampte melk en melk by soppoeier en gebraaide uie. Roer
hoender by. Meng alles. Strooi kaas bo-oor en bak
(Visited 230 times, 1 visits today)
Advertisements