Hoofstuk 8 (Groente) ~ Aartappelskyfies

Skil die aartappels dun en sny dit in skyfies so dik soos ‘n kroonstuk. maak vet of botter goed warm in ‘n pan en braai die gesoute skyfies daarin to dit mooi ligbruin is.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 112 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *