Hoofstuk 8 (Groente) ~ Fyngemaakte Aartappels

Kook die aartappels goed gaar in die soutwater, gooi die water af, druk dit fyn (of stamp dit fyn met ‘n houthamer) in die kastrol en voeg ‘n groot klont botter daarby. Skep dit mooi op in ‘n skottel.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 90 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *