Hoofstuk 8 (Groente) ~ Geelpampoen

Skil die pampoen en sny dit in mooi plat skywe. Kook dit tot sag is en klop dit dan fyn met ‘n lepel of groou vurk. Maak ‘n bietjie meel aan en roer dit by die pampoen. Voeg ook suiker en ‘n bietjie kaneel by. ‘n Stukkie ver daarby is ook lekker.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 141 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *