Hoofstuk 8 (Groente) ~ Geelwortels No 2

Krap die wortels en sny dit in ronde stukkies. Kook dit sag in water met ‘n bietjie sout. Water dit af, voeg ‘n bietjie botter en suiker daarby en laat dit ‘n tydjie stowe. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 73 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *