Hoofstuk 8 (Groente) ~ Gekookte Groenboontjies

Haar jong boontjies af en sny dit in die lengte af. As die boontjies baie lank is, sny ook in die middel af. Kook in kokende water met ‘n bietjie sout, en water af as die boontjies sag is. Roer ‘n klont botter in en voeg ook ‘n bietjie peper by.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 528 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *