Hoofstuk 8 (Groente) ~ Gestoofde Gort

Was 1lb. (500 g) gort mooi skoon en sit dit oin ‘n kastrol met ‘n bottel water. Laat dit twee uur lank stadig kook. Gooi nog ‘n bietjie water by as dit nog nie gaar is nie en voeg ‘n stukkie kaneel en ‘n knippie sout.by. As dit amper gaar is, word ‘n lepel vet of botter en ‘n bietjie suiker na smaak bygevoeg. ‘n Koppie skoongemaakte rosyntjies sonder pitte of ‘n halfkoppie korente kan bygevoeg word. Die gort moet nie te styf of te pap wees as dit gaar is nie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 195 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *