Hoofstuk 8 (Groente) ~ Groen – Ertjies, No 2

Kook dit net soos die vorige resep. Water af en voeg ‘n klein bietjie suiker, bietjie fyn pietersielie en ‘n klont botter by. Laat dit nog vir ‘n tydjie lank kook.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 224 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *