Hoofstuk 8 (Groente) ~ Skorsenierwortel No 2

Sien Woordeboek

Skraap die wortels mooi skoon en kook dit in warm water waarby ‘n bietjoi sout gevoeg is. Skep uit, rasper ‘n bietjie neut bo-oor en sit botter bo-op. Mazenasous met botter en neut daarin kan bo-oor gegooi word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 87 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *