Hoofstuk 8 (Groente) ~ Witwortel no 1

Skraap, en was daarna die wortels mooi af. Sny dit in die lengte deur in 2 of 3 stukke. Kook dit in water met ‘n bietjie sout, water dit af en skep dit op. Rasper ‘n bietjie neut oor en sit gesmelte botterof ‘n klont botter bo-op.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 141 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *