Hoofstuk 9 (Slaai) ~ Rooikool-slaai

Verwyder die buitenste blare en sny die kop mooi fyn vir slaai. Maak ‘n slaaisous van 2 lepels fyn sout, ‘n bietjie peper en ‘n halfbottel asyn en, as jy wil 2 groot lepels soetolie. Gooi die sous bo-oor die kool in die slaaibak.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,339 times, 1 visits today)
Advertisements
 

2 thoughts on “Hoofstuk 9 (Slaai) ~ Rooikool-slaai”

  1. Hi, Ek het rooikool geplant, maar daar groei net blare op blare op blare. Wanneer sal ek dan die klein rooi kooltjie kan pluk?? Jammer ek is ‘n begin kruie groeier!!

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *