Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Aartappel en Komkommerslaai

Sit ‘n laag aartappelskyfies (gekookte) en dan ‘n laag komkommerskyfies in ‘n slaaibak. Herhaal tot die bak vol is en gooi dan slaaisous (wat in die boek aangegee word) bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 105 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *