Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Beetslaai

Was, en kook dan die beet in soutwater tot dit sag is. Trek die skilletjies af en sny dit in skyfies in ‘n slaaibak, met lages dungesnyde ui tuussenin. Strooi peper oor en gooi ‘n bietjie asyn bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 363 times, 1 visits today)
Advertisements
 

One thought on “Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Beetslaai”

  1. Ek is opsoek na beetslaai resep wat ek in 9kg emmers kan bere en wil graag weet of gaan dit sleg word as ek dit nie in n koelkamer kan sit nie masr die resep moet vir 10kg slaai op n slag wees byvoorbaad baie dankie

     

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *