Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Gekapte Komkommer en Uieslaai

Skil komkommers en maak die uie skoon. Sny en kap dit mooi fyn en strooi sout daaroor. Laat dit ‘n tydjie staan, gooi die water af en gooi dan peper en asyn bo-oor.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 195 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *