Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Groenboontjie – Slaai

Haar groenboontjies af, sny dit eers in die lengte af en dan weer in die middel. Was dit skoon en kook dit sag in water met ‘n bietjie sout en peper daarby. Skep dit uit. Neem nou ‘n geklikste eier, voeg ‘n bietjie water en ‘n glas asyn daarby en roer dit op ‘n warm stoof tot dit dik word. Roer net in een rigting om. Gooi die sou oor die boontjies. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,517 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *