Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Kwepersambal

Skil 2 of 3 kwepers en rasper dit met ‘n growwe rasper of kap dit met ‘n mes. Voeg ‘n gekapte ui en een fyngesnyde rissie, by. Maak alles goed deurmekaar nadat jy sout, peper en ‘n bietjie asyn bygevoeg het. 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 272 times, 1 visits today)
Advertisements

One thought on “Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Kwepersambal”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *