Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Swartbekboontjie-Slaai

Sit 1lb (500g) swartbekboontjies oornag in koue water om die blu uit te trek. Kook dit op en gooi die water af. Sit weer op in koue water om gaar te kook en water dit weer af. Gooi nou ‘n lepel suiker, ‘n lepel sout, ‘n bietjie peper en ‘n graat glas asyn bo-oor en laat dit ‘n tydjie kook.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 225 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *