Hoofstuk 9 (Slaaie) ~ Uie-Sambal

Kap of maal 2 tot 3 uie. Gooi sout op, laat dit ‘n rukkie staan en druk die water uit. Gooi ‘n bietjie peper, sout, ‘n stukkie rooi rissie en asyn by die uie en maak dit goed deurmekaar.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 272 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *