Job 5:17 ~ Wanneer ons moet ly

Dinsdag 25 Nov. 2014 Tema: Wanneer ons moet ly 2
****My eie woorde
**** Wanneer ek en jy ly weet dan, dat God besig is om ons te
skoei, te vorm en te maak vir Sy Koninkryk. Jeremia gee God
toestemming om hom te tugtig maar hy vra daarmee saam dat dit
net nie te erg moet wees nie. Hoe kosbaar is die woord net nie.
Job 5:17
Kyk, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die
tugtiging van die Almagtige nie.
1 Pet 2
21  Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely
het en julle ‘n voorbeeld nagelaat het, sodat julle Sy voetstappe
kan navolg;  22  Hy wat geen sonde gedoen het nie, en in wie se
mond geen bedrog gevind is nie;  23  wat, toe Hy uitgeskel is,
nie terug uitgeskel het nie; toe Hy gely het, nie gedreig het
nie, maar dit oorgegee het aan Hom wat  regverdig oordeel;
Jer 10:24
Tugtig my, HERE, maar met mate; nie in U toorn, dat U my nie te
klein maak nie.
Jer 29:11
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester,
spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie,
om julle ‘n hoopvolle toekoms te gee.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 25 November2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Geen bekend
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:

 


 

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

 


 

DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

 


 

 

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 77 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *