Moorkool

Bestanddele
1 Middelslag Ui
30ml Sonneblom Olie
2 Tamaties
400g Gesnipperde Kopkool
2 Ml Sout
Growwe Swart Peper

Metode
Skil Die Ui En Sny In Ringe. Soteer Uieringe In Sonneblom Olie.
Skil Die Tamaties En Sny In Blokkies. Voeg Dit By Die Uieringe En Smoor ‘N Paar Minute Saam. Voeg Die Kopkool By En Roerbraai Die Mengesel Oor Stadige Hitte Net Totdat Die Kool Sag Is. Geur Met Sout En Swart Peper. Bedien Warm.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 109 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *