Peri-Peri Hoenderlers met bacon

Baie Dankie vir jou resep Jan

Bestanddele:

500g Hoenderlewers
30 ml Olyfolie
15ml BBQ speserye
5ml Peri-Peri
60 ml Blatjang
60 ml Tamatiesous
15 ml Dik Sojasous
250 g Streepspek

Metode:
Maak die lewertjies mooi skoon.
Meng die BBQ, Peri-Peri, blatjang, tamatie- en sojasous saam.
Plaas die lewertjies in die mengsel en mariner vir 30 minute.
Draai die lewertjies in die spek toe en steek vas met stokkies wat vir 20 minute in water gele het. Gebruik die middelslag stokkies.
Braai oor matige kole terwyl gereeld omgedraai word tot lewertjies gaar is. Moenie oorbraai nie nie anders is die lewer te droog.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 374 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *