Psalms 145:17

Welkom aan die nuwe mensies wat ingeskryf het.
Lees die data onderaan en stuur gerus ook jou verjaarsdag datum aan.
Vrydag 21 Nov. 2014 Tema: Hy is Regverdig  5
****My eie woorde
****Weet julle ons kan so maklik sê : Moenie my oordeel  of
moenie daai een veroordeel nie. Tog sê die Woord van die Here
ons kan nie sonde goedpraat nie. Dit gaan oor die dade van die
mens, met ander woorde dit wat die persoon doen, dit gaan nie 
nie oor die persoon nie as mens nie. Dis net God wat kan oordeel
maar ons is daar om mekaar in liefde te vermaan om mekaar
hemel toe te help . Mense het my al in liefde vermaan en ek is nou
nog dankbaar want mens sien nie jouself soos ander jou sien nie
Psalms 145:17  Sade. Die HERE is regverdig in al sy weë en
goedgunstig in al sy werke.
Spreuke 17:15  Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die
regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE ʼn gruwel.
Psalms 119:75  Ek weet, HERE, dat u oordele regverdig is en dat
U my uit getrouheid verdruk het.
Joh7:24  Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel
‘n regverdige oordeel.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 21, 22 &23 November. 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Johan Geldenhuys 21 Nov
Emanuel Marais 21 Nov.
Stephanie Bauer 21 Nov
Barend Esterhuizen 21 Nov
Helen Doman 21 Nov
Sylvia v d Vyver 21
Marietjie Ferriera 21 Nov.
Ina Koekemoer 22 Nov.
Sorien Schemel 23 Nov.
Bongani George 23 November 
Jy mag ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKSontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 81 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *