Rice krispie lekkers

Bestanddele
37.5ml Botter of margarien
1 pakkie (300g, omtrent 40) Gewone marshmallows of
4 x 250ml Miniatuur marshmallows
6 x 250ml Rice krispies

Metode
Smelt die botter oor lae hitte in `n groot pot. Voeg die marshmallows by en roer tot heeltemal gesmelt. Verwyder van die hitte. Voeg die rice krispies by en roer tot goed bedek. Gebruik `n slaplemmes wat met botter bedek is en druk die mengsel in `n 33 x 22 x 5 cm pan vas wat uitgevoer is met foelie en gespuit is met kossproei. Laat effens afkoel. Sny in 5 cm vierkante.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 841 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *