Dankie vir die resep Lydia Gerber
Bestanddele
Blik mielies
Blik ertjies
Bacon of ham (fyn gesny)
Lettuce
Kaas (blokkies)
Mayonnaise
Metode
Meng en geniet.
Ekt avo bygegooi, maar dis nie nodig nie
(Visited 1,595 times, 1 visits today)
Advertisements