Hoofstuk 10 (Bykosse en Speserye vir Biefstuk) ~ Groen Okkerneut Atjar

Laat okkerneute ‘n week lank in sterk pekelwater lĂȘ. Kook dit dan stadig in pekelwater, haal uit en laat 2 dae lank droog word. (Dit sal dan swart wees). Kaak atjarsous en gooi dit warm or die okkerneute. Maak dit goed toe.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 115 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *