Met vergunning www.funkymunky.co.za
Bestanddele
2 Klein pakkies (of 1 groot pak) Marshmallows
1 bakkie vars room
1 blikke kondensmelk
½ koppie suurlemoensap
Metode:
Sny marshmallows in kleiner stukkies. Klop room tot styf. Gooi kondensmelk en suurlemoensap by. Meng alles baie goed. Giet in bak en sit in yskas. Reg om te eet binne ‘n halfuur.
(Visited 1,444 times, 1 visits today)
Advertisements