Ps 68V19

Laaste uitsending vir 2014
Omdat die skole gesluit het gister en vele alreeds met vakansie is
is hierdie die laaste uitsending vir die jaar. Alles van die beste vir julle almal
en mag ons Vader en Sy engele julle bewaar op die paaie sodat ons almal
weer gesels in die Nuwe jaar 2015. Ek het sommer al die verjaarsdae
vir Desember geplaas en hoop hierdie jaar kry julle twee geskenke Smile  
Donderdag 11 Desember. 2014 Tema: Hy dra ons  4 & 5
****My eie woorde
****Wanneer ons, ons vertroue volkome in die Here stel het ons
niks te vrees vir enige iets wat vir ons wag nie. Weet net dit, soms
gebruik ons Here juis ons krisisse om te sê: “Staan stil ! Ek het jou
aandag nodig !!” Dalk het ek en jy ons geloof-toetse nie geslaag
nie en juis om ons geloof weer te toets en te versterk gaan ons
weer deur ‘n beproewing. Die belangrikste is –vertrou op die
HERE. Die Psalmis sê dag na dag dra Hy ons dit beteken elke
liewe dag ….dalk let ons dit nie eers op nie. J
Ps 68V19  (68:20) Geloofd sy die Here! Dag ná dag dra Hy ons;
God is ons heil! Sela.
20  (68:21) God is vir ons ‘n God van verlossinge, en die HERE
Here het uitkomste teen die dood.
Rom 8:36  Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag
gedood, ons is gereken as slagskape. V37  Maar in al hierdie
dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad
het.
GETUIENISSE en TERUGVOER
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 11 Desember. 2014
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Jeanne Kemp 11 Des.
Martin Pienaar 12 Des.
Sarie Strydom  12 Des.
Teresa Cronje –  13 Desember
Annamarie Pieters 14 Des.
Amanda Gonsalves 14 Des
Gideon Wiid 15 Des
Gertrude 15 Des
Mariska Mathew 15 Des
Yf Veldhuisen 16 Des.
Linette Putter – 17 Desember.
Jan Koekemoer 18 Des
Eddie Yssel  19 Des
Ina Snyman 19 Des.
Hanlie Smit 19 Des
Ronica Rooiland  19 Des
Juliana Feris 21 Des
Joyce Waterson 21 Des
Uraine C Van Wyk 23 Dec.
Liezl Harris 23 Des
Carol Rygardt 24 Dec
Elmari Potgieter 24 Des.
Rina Redelinghuys 25 Des
Pikkie Berry 25 Des.
Ria de Jager 25 Des
Michelle Niekerk 25 Des
Mariette Bouwer 28 Des
Sharon M. Dawson 28 Des
Nicolene van der Vyver 31 Des.
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 122 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *