2Sam22v29

Maandag 19 Januarie 2015 Tema: As dit donker word 1

**** My eie woorde

**** Deesdae is dit nie net fisies donker nie. Ek het al gewonder
of die HERE vir ons as Sy kinders nie ‘’n boodskap wil stuur
deur te sê, dis hoe onvoorspelbaar jou verhouding met My is nie.
Dis net as dit donker is dat ons lig soek. Juis daarom moet Hy
donkerte in ons lewens toelaat dat ons na Sy Lamp wat die
Woord van God is opnuut kan soek. Uiteindelik is dit net Hy
wat die duisternis vir ons kan laat opklaar

2Sam22v29  Want U is my lamp, o HERE! En die HERE laat my
duisternis opklaar.
33  Die God wat my sterk toevlug is, en Hy het vir my ‘n weg
volkomelik uitgesoek.

GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 19 Januarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!

Ester Hattingh 19 Jan
Steyn 19 Jan
Jennifer Costa 19 Jan.
Susan Leeuwner 19 Jan
Adri Verster 19 Jan
Hillary Petersen 19 Jan

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel

Facebook:

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel

blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848

Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
DAGSTUKKIES:

Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel

Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.

Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.

Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer

Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *