Matt 25V11

Vrydag 30 Januarie 2015 Tema: Die 10 Maagde 5
*****My eie woorde
*** Ons ken die spreekwoord wat se spyt is ‘n goeie ding maar is
altyd te laat!
Matt 25V11 Later kom toe die ander maagde ook en sê:
Meneer, meneer, maak vir ons oop!12 Maar hy antwoord en sê:
Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.13 Waak dan, omdat
julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens
kom nie.
**** Vandag sien ons die laaste ernstige gedeeltes van hierdie
gelykenis.
-Die ander 5 het berou en spyt en wil ingaan ….en vra om in te
gaan …maar dit is te laat .
-Die Bruidegom se Hy ken hulle nie !
-Dan die laaste oproep waak, dit beteken ons moet gereed wees
en gereedmaak juis omdat ons nie weet of dit vandag my laaste
dag op hierdie aarde is nie, want dan is my besluitneming klaar
1Thess 5V4 Maar julle, broeders, is nie in duisternis, dat die
dag julle soos ‘n dief sou oorval nie.
5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is
nie van die nag of die duisternis nie.
6 Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons
waak en nugter wees.
Pred 9:4 Solank jy onder die lewendes is, het jy hoop. ‘n Hond
wat lewe, is beter as ‘n leeu wat dood is. V5 Dié wat lewe, weet
hulle sal doodgaan, maar die dooies weet niks; daar wag vir
hulle niks meer nie, hulle is vergeet; V6 dit is klaar met hulle
liefde, hulle haat en hulle hartstog. Hulle sal nooit weer deel hê
aan wat in hierdie wêreld gebeur nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 30,31 Januarie &1 Feb. 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Rita Swanepoel 30 Jan
Hendrik Swanepoel 30 Jan
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 70 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *