BOELIEBIEF-SOUTTERT:

Anna Eksteen

Bestanddele
3 snye witbrood, korsies verwyder
375ml melk
1x300g boeliebief
1 ui, gekap
15ml olie
250ml gerasperde kaas
3 ekstra groot eiers, geklits

Metode
Voorverhit oond tot 190C en smeer ‘n medium tertbord met botter of bespuit met Spray en Cook. Meng al die bestanddele en keer uit in tertbord. Bak vir 30-45 minute tot goudbruin en gestol.  Bedien met ‘n slaai.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 228 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *