Gen 22:6

Dinsdag 13 Januarie 2015 Tema: Stap saam 2

****My eie woorde

**** Abraham en sy seun Isak loop saam. Abraham hou in geloof vas dat God sal voorsien. Hier in die begin van hierdie jaar lyk alles vir ons onbekend en donker maar wees verseker God stap saam met my en jou en Hy sal voorsien. Hou in geloof daaraan vas .

Gen 22:6  En Abraham het die hout vir die brandoffer geneem en dit op sy seun Isak gesit, en die vuur en die mes in sy hand geneem. So het hulle twee dan saam geloop. V7  Toe spreek Isak met sy vader Abraham en sê: My vader! En hy antwoord: Hier is ek, my seun! En hy sê: Hier is die vuur en die hout, maar waar is die lam vir ‘n brandoffer? V8  En Abraham antwoord: God sal vir Homself die lam vir ‘n brandoffer voorsien, my seun. So het hulle twee dan saam geloop.

GETUIENISSE en TERUGVOER

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 13 Januarie 2015

Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam. Geniet jou spesiale dag vandag!

Mitha v d Merwe 13 Jan
Brigitta Horn 13 Jan

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar

hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel Facebook:

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel

blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb

of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com vir diegene in RSADiegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD” as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks. 

CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3 

Fax2email 086-593-4848

Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou, doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

DAGSTUKKIES:

Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK” Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.

By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie. By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op Vrydagoggend in een posstuk.

Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.

Inteken: (kies een van die volgende :-))

blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS

blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

VERSOEKE:

Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande skakel nie werk nie

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

gebruik net die epos adres:

Gebed.asseblief@gmail.com

Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie. Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam geplaas met jou goedkeuring

Terugvoer:

blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer

Om uit te teken:

Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 79 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *