Mac en kaaskrulle Wilma Ludike

Okkie Jansen van Vuuren

Bestanddele en Metode
Halwe pak macaroni (half gaar gekook).
Pak kaaskrulle geweek en opgelos in omtrent 2 koppies melk.
Bacon, uie en green pepper gebraai.
Aromat peper paprika en klein bietjie origanum.
Meng als deurmekaar.
Vul melk aan tot so helfte van die bak
Strooi gerasperde kaas oor en bak in oond.
Is lekker sousig.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 298 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *