Matt 25V3 ~ 10 Maagde 2

Dinsdag 27 Januarie 2015 Tema: Die 10 Maagde 2
***My eie woorde
Matt 25V3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het
hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul
lampe geneem.
5 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak
geword en aan die slaap geraak.
**** Kom ons kyk mooi na vandag se gedeelte. Die wat dwaas
was het ook lampe gehad en hulle lampe saam gedra maar
hulle het nie olie gehad nie. Die verstandiges het nie ne hulle
lampe geneem nie maar ook olie. Olie in die Woord van die Here
stel die Heilige Gees voor . Dan die ontstellende deel. Terwyl die
bruidegom TALM om te kom raak ALMAL aan die slaap.
Sag4V3 Ook twee olyfbome langs hom, een aan die regterkant
van die oliekan en een aan die linkerkant daarvan.
4 Daarop het ek begin spreek en aan die engel wat met my
gespreek het, gesê: Wat beteken dit, my heer?
5 En die engel wat met my gespreek het, antwoord en sê vir
my: Weet jy dan nie wat dit beteken nie? En ek het gesê: Nee,
my heer.
6 Toe antwoord hy en sê vir my: Dit is die woord van die HERE
aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie,
maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.
**** Volgens hierdie woord het ons almal geestelik aan die slaap
geraak, maar dis nou tyd om wakker te word . Kom ons begin
bid dat die HERE ons weer opnuut sal gebruik in Sy diens in die
jaar wat wag. Die eerste maand is verby . Wat het ek en jy in die
eerste maand vir Hom gedoen.?
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 27 Januarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou
ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam.
Geniet jou spesiale dag vandag!
Sonet 27 Jan
Nico Jansen 27 Jan
Theo Potgieter 27 Jan.
Senzele Kamati 27 Jan
André Dumas 27 Jan
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
________________________________________
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
________________________________________
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK”
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Gebed.asseblief@gmail.com
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
________________________________________
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 55 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *