Woensdag 14 Januarie 2015 Tema: Stap saam 3
****My eie woorde
**** Toe Jesus dissipels roep, sê Hy vir hulle om agter Hom aan te kom . Die interessante deel is dat niks hulle teruggehou het nie – hulle het DADELIK hulle goed en hulle huis verlaat om Jesus te volg . Hoeveel verskonings bied ek en jy aan voordat ons ‘’n volle oorgawe maak. Kom ons neem ‘’n vaste besluit vir hierdie keer waar Hy ons roep
Matt 4:19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. V20 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg. V21 En toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers, Jakobus, die seun van Sebedéüs, en Johannes, sy broer, in die skuit saam met hulle vader Sebedéüs, besig om hulle nette heel te maak; en Hy het hulle geroep. V22 En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg.
Jes.45:4 ter wille van Jakob, my kneg, en Israel, my uitverkorene, het Ek jou by jou naam geroep; Ek het jou ‘n erenaam gegee, hoewel jy My nie geken het nie.
GETUIENISSE en TERUGVOER
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 14 Januarie 2015
Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam. Geniet jou spesiale dag vandag!
H Swart 14 Jan
Hettie Avenant 14 Jan
Thea Heyns 14 Jan
Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel Facebook:
http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering
Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb
of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD” as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks. CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou, doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.
DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK” Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks. By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS
blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande skakel nie werk nie
Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie. Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.
blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK
Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten