Matt.9:9

Maandag 12 Januarie 2015 Tema: Stap saam 1

***My eie woorde

Goeiemôre almal. So is al die vakansiedae verby en meeste mensies terug van verlof. Hierdie jaar lê soos ‘n skoon bladsy voor ons elkeen en ek en jy gaan deel wees daarvan. Kom ons begin die jaar met die HERE aan ons sy, sodat Hy ons help om hierdie jaar opnuut in Sy voetstappe te volg. Kom ons maak soos die teks vandag se …

Matt.9:9  En toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy ‘n man met die naam van Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy sê vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom gevolg.

GETUIENISSE en TERUGVOER 

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 12 Januarie 2015

Hartlik geluk aan diegene wat reeds die jaar verjaar het maar ook aan jou wat vandag verjaar. Mag die Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam. Geniet jou spesiale dag vandag!

Astrid v d Sluis 12 Jan
Henk Potgieter 12 Jan

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel

Facebook:

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel

blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb

of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com vir diegene in RSADiegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD” as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.

CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3

Fax2email 086-593-4848

Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou, doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

DAGSTUKKIES:

Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK

Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.

By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.

By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op Vrydagoggend in een posstuk.

Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.

Inteken: (kies een van die volgende :-))

blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS

blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

VERSOEKE:

Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande skakel nie werk nie

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

gebruik net die epos adres:

Gebed.asseblief@gmail.com

Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie. Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam geplaas met jou goedkeuring

Terugvoer:

blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer

Om uit te teken:

Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 71 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *