Petro se kuns-afskop-dis

www.rsg.co.za

Bestanddele
1 pakkie macaroni
1 pakkie Weense worsies
100g kaas, in blokkies gesny
1 blikkie gemengde groente, gedreineer
½ koppie mayonaise
swartpeper

Metode
Kook macaroni in soutwater tot gaar.
Sny worsies in ringetjies.
Meng al die bestanddele saam.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 132 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *