Pred 4:9

Donderdag 15 Januarie 2015 Tema: Stap saam 4

****My eie woorde

**** Twee is beter as een … wat ‘’n blye versekering want die HERE is die Een wat saam met my en jou is elke dag. Verbeel jou jy sien Jesus voor jou staan vandag en Hy kyk in jou oë met Sy groot liefde en sê: “ My kind ek is by jou “ Ek en jy hoef niks te vrees nie, want die God en Koning van die heelal is by my en jou.

Pred 4:9  Twee is beter as een, want hulle het ‘n goeie beloning vir hulle moeitevolle arbeid. V10  Want as hulle val, kan die een sy maat optel, maar wee die een wat val sonder dat daar ‘n tweede is om hom op te tel. V11  Verder, as twee bymekaar lê, kry hulle warm; maar hoe kan een allenig warm word? V12  En as iemand die een aanval, kan altwee hom teëstand bied; en ‘n driedubbele lyn word nie gou verbreek nie. Isa.43:2  As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die
riviere—hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.

GETUIENISSE en TERUGVOER

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.

VERJAARSDAE 15 Januarie 2015

Hartlik geluk aan diegene wat vandag verjaar. Mag die Here jou ryklik seën volgens Sy wil en wete tot eer van Sy Heilige Naam. Geniet jou spesiale dag vandag!

Mossie Nieuwoudt 15 Jan
Marieta van Nababeeb 15 Januarie
Marietha Erasmus 15 Januarie
Tina Strydom15 Jan
Jeanin Fouche15 Jan

Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.

Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel

Facebook:

http://www.facebook.com/Blye.Versekering#!/Blye.Versekering

Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel

blye.versekering.audiocd@gmail.com?subject=Gratis_CD_asb

of stuur epos aan blye.versekering.audiocd@gmail.com

vir diegene in RSA.

Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die

HERE voorsien. Stuur volledige posadres met “Gratis CD”

as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit

net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.

CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3

Fax2email 086-593-4848

Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,

doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos

aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.

DAGSTUKKIES:

Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel

Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK

Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.

By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.

By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op

Vrydagoggend in een posstuk.

Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.

Inteken: (kies een van die volgende :-))

blye.versekering@gmail.com?subject=DAAGLIKS

blye.versekering@gmail.com?subject=WEEKLIKS

VERSOEKE:

Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n

versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande

skakel nie werk nie

Gebed.asseblief@gmail.com?subject=Bid_vir_die_volgende

gebruik net die epos adres:

Gebed.asseblief@gmail.com

Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.

Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek

vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam

geplaas met jou goedkeuring

Terugvoer:

blye.versekering@gmail.com?subject=Terugvoer

Om uit te teken:

Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.

blye.versekering@gmail.com?subject=STAAK

Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 107 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *